ATKV Redenaars uitslae 2021

Baie geluk aan die volgende leerders wat ongelooflike goed gedoen het tydens die kompetisie en die volgende prestasies behaal het:

-John-Peter vd Westhuizen (59ste posisie onder die Top 100 Gr. 8 en 9 Redenaars in SA)

-Amoné Pienaar (8ste in Gauteng en 19de onder die Top 100 Gr. 8 en 9 Redenaars in SA)

-Melissa van Staden (83ste onder die Top 100 Gr. 8 en 9 Redenaars in SA)

-Miné de Kock (2de in Gauteng en 5de onder die Top 100 Gr. 8 en 9 Redenaars in SA)

-Michaela de Jager (56ste onder die Top 100 Gr. 10-12 Redenaars in SA)

Puik prestasies!

234824845_3191757421045440_5370633956222786663_n.jpg
Previous
Previous

Redenaars en Leesfees deelname 2021

Next
Next

Redenaars 2019 Uitlsae