
Graad 8 Ontheffing
Bond van oud Valias
Wernich Human verower brons by SA's
Baie geluk aan Wernich Human wat 'n brons medalje verower het tydens die jaarlikse Suid Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Hy het met 'n tyd van 39:30 sekondes die brons verower in die 300 meter hekkies vir seuns 0/15, geluk ook aan Valia wat 19 atlete in geheel daar gehad het.
|
Matriekuitslae
Baie geluk aan al ons matrikulante van 2011 met julle puik uitslae!