Redenaars en Leesfees deelname 2021

Baie geluk aan die volgende leerders wat uitstekend gevaar het in vanjaar sê aanlyn Radikale Redenaars en Leesfees kompetisie. Die leerders kwalifiseer vir nasionale finale uitdun rondte:

Radikale Redenaars

Redenaars Afrikaans Moedertaal John-Peter vd Westhuizen

Lees: Poësie Kate-Linn Jv Vuuren

Reading: Prose Leoné Du Plessis

Reading: Poetry Carrera-Zelle Nicolson (afwesig)

Lees: Poësie Luné Willemse

Lees: Prosa Karla Brink

Ons is trots op elkeen.

#TTT #TrotsTradisieTransvalia #ValiaRedenaars

Vaalweekblad Courier newspaper AWSUM Vaal Driehoek IFM Radio 102.2 FM

243316083_3224774587743723_7145202221246837889_n.jpg
Next
Next

ATKV Redenaars uitslae 2021