Valia Debat 2022

ATKV Debat uitslae:

4 Spanne neem deel by Hoërskool Linden, op 12 en 13 April.

3 Spanne is in die Top 10 van Gauteng-Noord en -Wes.

2 Spanne dring deur na die finaal by Buffelspoort in Augustus.

Juniors:

Mackenzie Burger, Leonè du Plessis en Janke-Daniel Steyn.

Seniors:

Elaine Lategan en Tiaan van Zyl

Baie geluk en sterkte aan die leerders.

#TTT #TrotsTradisieTransvalia #ValiaDebat