KRIEKET

Spesialis afrigters wat reg deur die jaar beskikbaar is vir oefen sessies.

Laerskool spelers is almal welkom by oefeninge.

Kompeterende blootstelling teen Top krieket skole

Deelname in die volgende toernooie: CGL T20 Uitklopreeks, LPL toernooi, Johnny Wade Nasionale Coke Pro 20 reeks, Vaaldriehoek- en Noordvaal liga

Vaaldriehoek liga deelname

2023 Uitslae

0/14A - Ligawenners

0/15A - Naaswenners

1ste span - Naaswenners

Noordvaal liga deelname 2023

Die 1ste span en 0/15A spanne het deurgedring na die laaste 16 van die baie belangrike Noordvaal kompetisie.

Jaarliks lewer ons spelers op wat Gauteng, Gauteng platteland en Sedibeng spanne verteenwoordig

2023 spelers:

Voor vlnr: (Dogters) Elani van Dyk en Mignon Goosen

Middel vlnr: Tshepo Molakeng (0/16), Rico Fourie (0/19), Janco Jacobs (0/15) en Waldo Mclean (0/14)

Agter vlnr: Declan Steinmann (0/14), Kyle Cutler (0/19), Dylan Steinmann (0/19) en Nandus Mclean (0/19)

Afwesig tydens foto: Jarod Francis (0/19)