VLR Bestuur 2024

Baie geluk aan ons nuwe bestuur van 2024. Dit bly 'n groot voorreg en eer en ons weet elkeen van julle verdien dit en sal julle beste gee vir Valia. Besonderse woord van dank vir ons bestuur van 2023 wat 'n mooi voorbeeld soos altyd nalaat en sterkte met die laaste eksamens wat voorlê.

Voor vlnr:

Joggie Malherbe (Tesourier), Siyabonga Khambule (Onderhoofseun), Zander Botha (Hoofseun), Amoné Pienaar (Hoofdogter), Shalaine vd Berg (Onderhoofdogter) en Karla Snyman (Sekretaresse)

#TrotsTradisieTransvalia