Redenaars 2019 Uitlsae

-Verskeie Valia leerders het deurgedring na die semi-finale ronde van die ATKV Redenaars wat by Hoërskool Linden plaasgevind het.

-Die volgende leerders is onder die Top 10 van die onderskeie kategorieë in die Gauteng-Wes streek aangewys:

Graad 8-9

-Amo Mokoena (3de plek, Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid)
Candice Düpper (6de plek, Afrikaans Huistaal Voorbereid)

Graad 10-12

-Micaela de Jager (7de plek, Afrikaans Huistaal Voorbereid)
Hubri van Deventer (5de plek, Afrikaans Huistaal Onvoorbereid)

-Amo dring deur na die nasionale finaal wat op 1 en 2 Augustus 2019 by die ATKV-Goudini Spa gehou word. 

Previous
Previous

ATKV Redenaars uitslae 2021