Debat 2021

Die volgende leerders het almal verlede week aan die Con Spirito debat kompetisie deelgeneem. Die kompetisie word landswyd aangebied en 2 kinders in 'n span debateer teenoor 'n ander span oor 'n onderwerp. Albei ons junior en Senior spanne het gaan deelneem en ons is baie trots op Elaine Lategan en Tiaan van Zyl wat deurgedring het die nasionale finaal wat in Oktober gaan plaasvind.

#TTT #TrotsTradisieTransvalia #ValiaDebat🏆💙❤️

Vaalweekblad Courier newspaper AWSUM Vaal Driehoek IFM Radio 102.2 FM

Previous
Previous

Debat 2021