Valia leerders presteer by Ekspo kompetisie

Die internasionale Afrikaans-Ekspo is ’n opwindende skryf- en kreatiewe kunskompetisie wat fokus op leerders en studente se skeppende hantering van Afrikaans. Die kultuurliefhebbers van Hoërskool Transvalia het die geleentheid met albei hande aangegryp en baie goed presteer in die kompetisie.

Amoné Pienaar Opstel 80%

Poësie 76%

Dagboekinskrywing 72%

Fotografie 70% en 64%

Lesedi Masehla Opstel 66%

Elaine Lategan Opstel 74%

Amorise Pienaar Poësie 76%

Anmarie Briel Poësie 74%

Die wenners in elke kategorie word binnekort bekend aangekondig.

Vlnr: Elaine Lategan, Amorise Pienaar, Amoné Pienaar, Anmari Briel en Lesedi Masehla