Vaaldriehoek Kunsfees uitslae 2021

Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het aan die kunsfees. Ons skool het het uitstekend gevaar en die volgende simbole verwerf:

A++ = 61

A+ = 73

A = 40

B+ = 8

B = 6

Ons wil net spesiaal baie geluk sê aan die volgende leerders wat ongelooflike goed individueel presteer het:

Luné Willemse 8 x A++

Rulané Koen 4 x A++

Amy Annandale 4 x A++ (afwesig)

Karla Brink 5 x A++

Abigail van Niekerk 4 x A++

Franzél Koen 4 x A++

Leané Hillebrand 4 x A++

Voorwaar prestasies om op trots te wees.

#TTT #TrotsTradisieTransvalia #ValiaKultuur❤️💙🏆🎉👏🏼🏅

Vaalweekblad Courier newspaper IFM Radio 102.2 FM AWSUM Vaal Driehoek