VLR bestuur

Foto met vergunning van Mardo's

LOR 2012

Foto met vergunning van Mardo's

Die leerder ondersteunende raad is 'n gekoƶpteerde liggaam van die VLR. Die LOR steun die VLR se hand met basiese take soos fondsinsamelings, dissipline ens.

Klas VLR

Die klas VLR word jaarliks in die eerste week vir die jaar verkies. Hierdie leerders ondergaan voldoende opleiding vir hulle taak. Die VLR-bestuur word vroeg in Februarie verkies.