Beheerliggaam
Mnr Herman Janzen van Rensburg (Voorsitter)
Mnr Johan Sittig (Onder-voorsitter)
Ds Cobus Niemand (Sekretaris)
Mnr Marcel van Schadewijk (Tesourier) Mnr Tony Griffin
Mnr Neels Munnik
Mnr Lourens Swart
Mnr Mark Louw
Mev Esmé Young
Baie geluk aan die volgende ouers wat verkies is tot die Beheerliggaam van Hoërskool.
Baie sterkte vir die volgende dienstermyn en baie dankie dat u bereid is om hierdie groot taak te verrig.
