Wêreldkennis Olimpiade
|

|
|
• Top 10 Akademiese skool
• Meeste onderskeidings
• Besigheidstudies - Carmi Heyman en Stefan van der Westhuizen
• RTT - Juanita Gaybba
• Drama - Leoné Pieters
• Verbruikerstudies - Jani Kuhn
• Ekonomie - Carmi Heyman
• IGO - Leoné Pieters
• Engels - Leoné Pieters (Hoogste in Gauteng)
• Wiskunde - Anneke van der Walt
• Wiskunde 3 - Anneke van der Walt
• Kuns - Leoné Pieters
• Musiek - Annelie du Plessis
• Beste dogter leerder - Leoné Pieters
• Leerder met die meeste onderskeidings - Annelie du Plessis
• Beste algehele leerder - Leoné Pieters
• Wiskunde Geletterdheid - Mnr RF Olivier
• Engels 1ste Addisionele Taal - Me C Scheuer
• Verbruikerstudie - Mr E Dorfling
• Dramatiese Kunste - Me H Klopper
• Visuele kuns - Me T Nortjé
• Rekenaar Toepassings Tegnologie - Me C M Topham
• Afrikaans Huistaal - Me K Kotzé
• Rekeningkunde - Me J van Schoor
| Afrikaans: Huistaal | |
| Engels: Eerste addisionele taal | |
| Lewensoriêntering | |
| Wiskunde of | |
| Wiskundige Geletterdheid | |
| Leerareas | Vakke |
| Tale | Duits |
| Kunste en Kultuur | Spraak & Drama |
| Visuele Kuns | |
| Mens & Sosiale Wetenskappe | Geografie |
| Wetenskappe | Rekenaartoepassingstegnologie |
| Inligtingstegnologie | |
| Lewenswetenskap | |
| Fisiese wetenskap | |
| Besigheid/Bestuur | Rekeningkunde |
| Besigheidstudies | |
| Ekonomie | |
| Dienste | Verbruikerstudie |
| Tegnologie | Ingenieursgrafika en Ontwerp |
| Meganiese Tegnologie | |
Met ons Vita Academia toekennings beoog ons om aan ons leerders deurlopend erkenning te gee vir
uitstaande akademiese prestasie. Verder is dit ook 'n motiveringsaksie om steeds beter te presteer op
akademiese gebied en om te kwalifiseer vir lenings en beurse wat leerders in staat sal stel om verdere
tersiêre onderrig te bekom.
Toekennings word gemaak in die vorm van brons-, silwer- en gouemedaljes en ere- lidmaatskap en word na elke
eksamen toegeken. Dit word bereken opeksamenpunte, d.w.s. Julie rapportpunt en Desemberverwerkte eksamenpunt.
Indien 'n leerder afwesig was met die skryf van 'n eksamenvraestel kan hy/sy in aanmerking kom vir 'n toekenning,
maar sal nie punte vir die betrokke vraestel kry nie.
Indien 'n leerder 'n sewende vak neem, word sy gemiddeld bereken op sy prestasie t.o.v. die ses beste vakke:
|
|
|
|
|